Oosterse tapyte

Voorbeeld van 'n Boek Durrow tapyt

Die benaming Oosterse tapyte word gebruik vir handvervaardigde tapyte uit Klein-Asië, Iran, die Kaukasus, Turkmenistan, Indië en China. Die tapytkuns het in die 17e en 18e eeu 'n hoogtepunt bereik wat gehalte sowel as die kunstigheid van die ontwerpe betref. Die tegniek en motiewe van die huidige Oosterse tapyte is 'n voortsetting van die ou tradisie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search